Oupa Gert

Beste Sharon,

Ek wil net vir julle daar by Midway sê baie baie dankie wat julle vir ouma Eileen doen. Ek het met ‘n lekker hart vir my kinders in Namibia en Zambia gaan kuier omdat ek weet sy is in liefdevolle hande van al die personeel. En dan ń spesiale dank vir wat julle gedoen het vir ouma toe sy haar heup gebreek het, julle het saam met haar hospitaal toe gegan en al die reelings getref en dan na dae die aandag wat sy gekry het in die step down was fantasties. Die fisio wat na die mense kyk weet hoe om met dementia pasiente te werk… Baie dankie vir julle omgee.

×

Make an appointment and we’ll contact you.