Oupa Gert
Beste Sharon, Ek wil net vir julle daar by Midway sê baie baie dankie wat julle vir ouma Eileen doen. Ek het met ‘n lekker hart vir my kinders in Namibia en Zambia gaan kuier omdat ek weet sy is in liefdevolle hande van al die personeel. En dan ń spesiale dank vir wat julle… Read more “Oupa Gert”
Jan Potgieter – Sept 2019
Vier jaar gelede het ek by Midway die vrede en gerustheid in my hart gevind waarna ek opsoek was vandat ek noodgedwonge my geliefde vrou in ‘n Alzheimer’s versorgingseenheid moes plaas. Midway was my derde probeerslag. Ek was angstig en huiwerig as gevolg van my vorige ondervinding, maar met hul hoogstaande fasiliteite, huislike atmosfeer en… Read more “Jan Potgieter – Sept 2019”
Brief van Karin Curtis – September 2019
Midway Care Centre, ‘n plek van vreugde en dankbaarheid vir my. Na twaalf jaar tuisversorging, het my man na Midway verhuis, waar hy vir die laaste 5 maande van sy aardsbestaan gehelp en versorg is. In die vyf maande het ek meer van dimensia en Alzheimer geleer en beleef as die twaalf jaar by die… Read more “Brief van Karin Curtis – September 2019”
Dankie is te n klein woordjie van Ina Coetzee
Dankie is te n klein woordjie – Dankbaarheid het meer letters maar sê nog nie wat ek wil sê nie. Ouma Sally het in 2012 by Midway Care ingetrek met geen woorde meer en n vreeslike wond aan haar been. Suster Ansovi het met sagte hande daardie wond reg gedokter en so ‘n verhouding met… Read more “Dankie is te n klein woordjie van Ina Coetzee”
Deidre oor Midway
Midway is een van min versorgingsoorde wat werklik hul aansprake van omgee en begrip vir broos, demensie en Alzheimer lyers gestand doen. Midway is gefokus om waarlik n holisties gebaseerde ondersteuningsomgewing vir hul inwoners te skep. Midway verstaan wat die invloed van angs, spanning, pasient frustrasie en oormatige sederende medikasie op die welsyn van hul… Read more “Deidre oor Midway”
Francois Roets 13 Sept 2018
Ek wil net weereens vir Jou en die span by Midway, uit die diepte van ons hart dankie sê, dat Julle vir ons Pa -Frans Roets, omgegee het asof Hy julle eie familie is. Ons het aanvanklik gedink, Hy sal verewig vir ons verlôre wees, en ons het alreeds van Hom begin afskeid neem. Ons… Read more “Francois Roets 13 Sept 2018”
Bakers Experience at Midway Care Centre Sept 2018
When our father passed away suddenly in early 2016, we inherited our Mum with what Dad had always called “cognitive difficulties”. That was obvious enough to most of us, but we quickly realised that we were dealing with more than quirky cognitive difficulties. As I had power of attorney over our Mum’s affairs, I was… Read more “Bakers Experience at Midway Care Centre Sept 2018”