Oupa Gert

October 06, 2019 - by midway

No Comments

Beste Sharon, Ek wil net vir julle daar by Midway sê baie baie dankie wat julle vir ouma Eileen doen. Ek het met ‘n lekker hart vir my kinders in Namibia en Zambia gaan kuier omdat ek weet sy is in liefdevolle hande van al die personeel. En dan ń spesiale dank vir wat julle

View Full Post

Jan Potgieter – Sept 2019

October 03, 2019 - by midway

No Comments

Die verskil tussen Midway en ander versorgingseenhede is eenvoudig en kan in een woord opgesom word: liefde.  Inwoners by Midway word nie versorg nie, hul word liefgehe.  Elke dag doen die personeel alles in hul vermoe om die inwoners te help om sosiaal te verkeer, om die natuur te beleef en geniet, om te lag, om die prag van musiek te waardeer.

Brief van Karin Curtis – September 2019

September 09, 2019 - by midway

No Comments

Midway Care Centre, ‘n plek van vreugde en dankbaarheid vir my. Na twaalf jaar tuisversorging, het my man na Midway verhuis, waar hy vir die laaste 5 maande van sy aardsbestaan gehelp en versorg is. In die vyf maande het ek meer van dimensia en Alzheimer geleer en beleef as die twaalf jaar by die

View Full Post

Dankie is te n klein woordjie van Ina Coetzee

April 16, 2019 - by midway

No Comments

Dankie is te n klein woordjie – Dankbaarheid het meer letters maar sê nog nie wat ek wil sê nie. Ouma Sally het in 2012 by Midway Care ingetrek met geen woorde meer en n vreeslike wond aan haar been. Suster Ansovi het met sagte hande daardie wond reg gedokter en so ‘n verhouding met

View Full Post

Deidre oor Midway

- by midway

No Comments

Midway is een van min versorgingsoorde wat werklik hul aansprake van omgee en begrip vir broos, demensie en Alzheimer lyers gestand doen. Midway is gefokus om waarlik n holisties gebaseerde ondersteuningsomgewing vir hul inwoners te skep. Midway verstaan wat die invloed van angs, spanning, pasient frustrasie en oormatige sederende medikasie op die welsyn van hul

View Full Post

Francois Roets 13 Sept 2018

- by midway

No Comments

Ek wil net weereens vir Jou en die span by Midway, uit die diepte van ons hart dankie sê, dat Julle vir ons Pa -Frans Roets, omgegee het asof Hy julle eie familie is. Ons het aanvanklik gedink, Hy sal verewig vir ons verlôre wees, en ons het alreeds van Hom begin afskeid neem. Ons

View Full Post

Bakers Experience at Midway Care Centre Sept 2018

- by midway

No Comments

When our father passed away suddenly in early 2016, we inherited our Mum with what Dad had always called “cognitive difficulties”. That was obvious enough to most of us, but we quickly realised that we were dealing with more than quirky cognitive difficulties. As I had power of attorney over our Mum’s affairs, I was

View Full Post
×

Make an appointment and we’ll contact you.